Baie min mense van werkende ouderdom is op koers om teen aftrede ’n inkomste van 75% van hul jaarlikse salaris te kry. Dít geld 59-jariges sowel as 20-jariges. Uit syfers van Alexander Forbes oor die ...